Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jisbi-Benob wat uit die kinders van die Refaïete was — die gewig van sy spies was driehonderd sikkels koper in gewig, en hy was omgord met ’n nuwe swaard — het gedink om Dawid te verslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:16 in konteks