Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl hulle by die groot klip was wat by Gíbeon lê, kom Amása voor hulle uit. En Joab was omgord met sy wapenrok as sy kleed en daaroor was ’n gord met ’n swaard wat in die skede aan sy heupe vasgemaak was, en terwyl hy voortgaan, het dit geval.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:8 in konteks