Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Amása was nie op sy hoede vir die swaard wat in die hand van Joab was nie. Toe steek hy hom daarmee in die onderlyf en stort sy ingewande op die grond uit sonder om hom ’n tweede steek te gee, sodat hy gesterf het. Daarop het Joab en sy broer Abísai Seba, die seun van Bigri, agternagejaag.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:10 in konteks