Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daar was by geval ’n deugniet met die naam van Seba, die seun van Bigri, ’n Benjaminiet — hy het op die ramshoring geblaas en gesê: Ons het geen deel aan Dawid, en ons het geen erfdeel aan die seun van Ísai nie: elkeen na sy tente toe, o Israel!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:1 in konteks