Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou, laat julle hande sterk wees, en wees wakker manne; want julle heer Saul is dood. Daarby het die huis van Juda my ook as koning oor hulle gesalf.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:7 in konteks