Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manne van Israel het die manne van Juda geantwoord en gesê: Ek het tien aandele aan die koning en ook meer reg op Dawid as jy. Waarom het jy my dan veragtelik behandel? Was my woord dan nie die eerste om my koning terug te bring nie? Maar die woord van die manne van Juda was heftiger as die woord van die manne van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:43 in konteks