Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

METEENS kom toe al die manne van Israel by die koning aan en sê aan die koning: Waarom het ons broers, die manne van Juda, u gesteel en die koning en sy huis en al die manne van Dawid saam met hom oor die Jordaan gebring?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:41 in konteks