Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Barsíllai was baie oud, ’n man van tagtig jaar, en hy het die koning onderhou gedurende sy verblyf in Mahanáim, want hy was ’n baie vermoënde man.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:32 in konteks