Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Dawid sê: Wat het ek met julle te doen, seuns van Serúja, dat julle vandag my teëstanders word? Sou iemand vandag in Israel gedood word? Want weet ek dan nie dat ek vandag koning oor Israel is nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:22 in konteks