Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het koning Dawid gestuur na Sadok en Ábjatar, die priesters, om te sê: Spreek met die oudstes van Juda en vra: Waarom sou julle die laastes wees om die koning terug te bring na sy huis? (Die gesegde van die hele Israel het naamlik die koning in sy huis bereik.)

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:11 in konteks