Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dienaars van Dawid het Absalom onverwags aangetref terwyl Absalom op ’n muil ry; en toe die muil onder die digte takke van ’n groot terpentynboom ingaan, het sy hoof in die terpentynboom vasgehaak, sodat hy tussen hemel en aarde bly hang het, terwyl die muil onder hom wegloop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:9 in konteks