Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Joab: Ek wil nie so by jou vertoef nie! En hy het drie spiese in sy hand geneem en dié in die hart van Absalom gesteek, terwyl hy nog lewendig was binne-in die terpentynboom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:14 in konteks