Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joab sê vir die man wat hom die berig gebring het: En as jy dit gesien het, waarom het jy hom dan nie daar teen die grond neergeslaan nie? Dan moes ek jou tien silwerstukke en een gord gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:11 in konteks