Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Intussen het Jónatan en Ahímaäs by die fontein Rogel gestaan, terwyl ’n diensmeisie gaan om vir hulle berig te bring; hulle moes dan weer gaan en dit aan koning Dawid oorbring. Want hulle moes hulle nie laat sien deur in die stad in te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:17 in konteks