Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ons by hom kom in een van die plekke waar hy hom bevind, dan val ons op hom neer soos dou op die aarde val, sodat daar van hom en van al die manne wat by hom is, selfs nie een oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:12 in konteks