Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die koning vir Siba: Kyk, alles wat aan Mefibóset behoort, is joue. En Siba sê: Ek buig my neer! Mag ek genade vind in u oë, my heer die koning!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:4 in konteks