Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, hulle twee seuns is daar by hulle, Ahímaäs van Sadok en Jónatan van Ábjatar, en deur hulle moet julle alles wat julle verneem, aan my laat weet.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:36 in konteks