Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as jy teruggaan na die stad en vir Absalom sê: U dienaar, o koning, wil ek wees; tevore was ek wel u vader se dienaar, maar nou is ek u dienaar — dan kan jy vir my die raad van Agitófel verydel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:34 in konteks