Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het die koning aan die priester Sadok gesê: U is tog siener? Gaan in vrede na die stad terug, en julle twee seuns, Ahímaäs, jou seun, en Jónatan, die seun van Ábjatar, met julle saam.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:27 in konteks