Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die koning vir Sadok: Bring die ark van God terug in die stad. As ek genade vind in die oë van die Here, sal Hy my terugbring, en Hy sal my dit en sy woning laat sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:25 in konteks