Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop vra die koning: Het Joab die hand in dit alles met jou saam? En die vrou antwoord en sê: So waar as u siel leef, my heer die koning, dit is onmoontlik om regs of links af te wyk van alles wat my heer die koning gespreek het; ja, u dienaar Joab, hý het my bevel gegee, en hy het al hierdie woorde in u dienares se mond gelê.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:19 in konteks