Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ons moet eenmaal sterwe en soos water wees wat uitgegooi word op die grond, wat ’n mens nie weer kan versamel nie; en God neem die lewe nie weg nie, maar Hy koester gedagtes om ’n verstotene nie van Hom af te stoot nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:14 in konteks