Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jónadab, die seun van Dawid se broer Símea, het geantwoord en gesê: My heer moet nie dink dat hulle al die jongmanne, die seuns van die koning, gedood het nie, maar Amnon alleen is dood, want dit was aan die gesig van Absalom te sien van die dag af dat hy sy suster Tamar onteer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:32 in konteks