Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Absalom het sy dienaars bevel gegee en gesê: Let tog op, net soos Amnon se hart vrolik is van die wyn en ek vir julle sê: Slaan Amnon dood! dan moet julle hom doodmaak. Wees nie bevrees nie; het ék julle dit nie beveel nie? Wees sterk en wees wakker manne.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:28 in konteks