Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En haar broer Absalom sê vir haar: Was jou broer Amnon by jou? Swyg dan nou, my suster! Hy is jou broer, sit jou hart nie op hierdie saak nie. So het Tamar dan as ’n verlatene in die huis van haar broer Absalom gebly.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:20 in konteks