Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het Dawid sy vrou Bátseba getroos en by haar ingegaan en by haar geslaap. En sy het ’n seun gebaar, en hy het hom Salomo genoem. En die Here het hom liefgehad,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:24 in konteks