Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra sy dienaars hom: Wat is dit vir ’n ding wat u gedoen het? Ter wille van die lewende kind het u gevas en geween, maar net toe die kind dood was, het u opgestaan en brood geëet.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:21 in konteks