Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Dawid aan die boodskapper gesê: So moet jy aan Joab sê: Laat hierdie saak nie so verkeerd wees in jou oë nie, want die swaard verteer die een sowel as die ander; veg net dapper teen die stad en verwoes dit. So moet jy hom moed inpraat.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:25 in konteks