Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Intussen het Dawid daarvan berig gekry en die hele Israel versamel en deur die Jordaan getrek en in Helam aangekom; en die Arameërs het hulle teenoor Dawid opgestel en teen hom geveg.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:17 in konteks