Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En koning Salomo het aan die koningin van Skeba al haar begeerte gegee, wat sy maar gevra het, bo wat sý na die koning gebring het. Daarop het sy teruggekeer en na haar land getrek, sy en haar dienaars.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:12 in konteks