Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal hulle sê: Omdat hulle die Here, die God van hulle vaders, verlaat het wat hulle uit Egipteland uitgelei het, en ander gode aangehang en voor hulle neergebuig en hulle gedien het, daarom het Hy al hierdie onheil oor hulle gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:22 in konteks