Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal Ek hulle uitruk uit my land wat Ek aan hulle gegee het, en hierdie huis wat Ek vir my Naam geheilig het, sal Ek van my aangesig wegwerp en daarvan ’n spreekwoord en ’n spotlied maak onder al die volke.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:20 in konteks