Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het hy die volk na hul tente laat gaan, verheug en vrolik van hart oor die goeie dinge wat die Here aan Dawid en aan Salomo en aan sy volk Israel gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:10 in konteks