Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle hul tot U bekeer met hul hele hart en met hul hele siel in die land van hul gevangenskap, van die wat hulle weggevoer het, en hulle bid in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het, en van die stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:38 in konteks