Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hou nou ook, Here, God van Israel, die belofte wat U aan u kneg, my vader Dawid, gedoen het, naamlik: Daar sal vir jou nooit ’n man voor my aangesig ontbreek wat sal sit op die troon van Israel nie, as jou seuns net op hulle weg ag gee, deur te wandel in my wet soos jy voor my aangesig gewandel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:16 in konteks