Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe koning Salomo en die hele vergadering van Israel wat by hom byeen was, voor die ark staan, het hulle kleinvee en beeste geoffer wat vanweë die menigte nie getel of bereken kon word nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:6 in konteks