Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en toe die trompetblasers en die sangers almal saam eenstemmig begin om die Here te prys en te loof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en met: Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! — is die huis, die huis van die Here, vervul met ’n wolk.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:13 in konteks