Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die messe en die komme en die rookpanne en die vuurpanne van fyn goud; en wat die ingang van die huis betref, die binnedeure daarvan na die Allerheiligste en die deure van die huis na die hoofvertrek was van goud.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:22 in konteks