Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die huis van God verbrand en die muur van Jerusalem omgegooi en al die paleise daarvan met vuur verbrand, sodat al die kosbare voorwerpe daarvan vernietig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:19 in konteks