Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het hy aan die Leviete, die onderwysers van die hele Israel, wat heilig was aan die Here, gesê: Sit die heilige ark in die huis wat Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, gebou het; julle hoef niks meer op die skouers te dra nie: dien nou die Here julle God en sy volk Israel;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:3 in konteks