Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Josía het egter sy gesig nie van hom afgewend nie, maar homself onkenbaar gemaak om teen hom te veg; hy het nie geluister na die woorde van Nego uit die mond van God nie, en aangekom om te veg in die laagte van Megíddo.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:22 in konteks