Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het hulle dit ook vir hulleself berei en vir die priesters; want die priesters, die seuns van Aäron, was tot in die nag besig met die offer van die brandoffer en die vetstukke; daarom het die Leviete dit vir hulleself en vir die priesters, die seuns van Aäron, berei.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:14 in konteks