Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het wat vir die brandoffer bestem was, afgesonder om dit aan die familie-afdelings van die mense van die volk te gee om aan die Here te offer, soos geskrywe is in die boek van Moses; en net so met die beeste.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:12 in konteks