Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Josía het toe al die gruwels uit al die landstreke van die kinders van Israel verwyder en almal wat in Israel te vinde was, diensbaar gemaak, om die Here hulle God te dien; al sy dae het hulle nie van die Here, die God van hulle vaders, afgewyk nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:33 in konteks