Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan raadpleeg die Here vir my en vir die wat in Israel en in Juda oorgebly het, oor die woorde van die boek wat gevind is; want groot is die grimmigheid van die Here wat oor ons uitgestort is, omdat ons vaders die woord van die Here nie gehou het om te handel volgens alles wat in hierdie boek voorgeskrywe is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:21 in konteks