Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Manasse en sy gebed tot sy God en die woorde van die sieners wat tot hom gespreek het in die Naam van die Here, die God van Israel, kyk, dit is in die Geskiedenis van die konings van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:18 in konteks