Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna het hy ’n buitemuur vir die stad van Dawid gebou, westelik van die Gihon in die dal tot by die ingang na die Vispoort en dit om die Heuwel getrek en baie hoog gemaak, en leërowerstes in al die versterkte stede in Juda aangestel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:14 in konteks