Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het moed geskep en die hele muur opgetrek wat afgebreek was, en daar torings op gebou, ook die ander muur buitekant het hy gebou; en hy het Millo in die stad van Dawid versterk en werpspiese en skilde in menigte laat maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:5 in konteks