Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dieselfde Jehiskía het ook die boonste uitloop van die water van die Gihon toegestop en dit gelei na onder toe, westelik na die stad van Dawid. En Jehiskía was voorspoedig in al sy werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:30 in konteks