Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook ’n brief geskrywe om die Here, die God van Israel, te smaad en teen Hom te spreek deur te sê: Soos die gode van die nasies van die lande wat hulle volk uit my hand nie gered het nie, so sal die God van Jehiskía sy volk uit my hand nie red nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:17 in konteks